“Die sterre skryf stories in glinster goud
die blomme op aarde word koud
As jy te lank na die sterre reik
bly die blomme aan jou voete altyd buite bereik”
©Sonja Peacock
