Posted on Leave a comment

Ek sal blywees

Ek sal blywees onder die son
ek sal aan ‘n honderd blomme raak
sonder om ‘n enkele een te pluk
ek sal vir my ‘n groen voëltjie vind
sy veer in my hartsgoed druk
en hom vrylaat in die wind
©Sonja Peacock

Leave a Reply