Posted on Leave a comment

Geluk

“geluk is ‘n bont skoenlapper
jy hardloop agter hom aan
en hy dartel voor jou uit …
altyd buitekant jou bereik
en dan net sodra jy van hom
vergeet en hom nie meer jaag nie,
kom sit hy by jou.”
©Sonja Peacock

Leave a Reply