Posted on Leave a comment

My hart wil hier bly

My hart wil hier bly.
Bly in wit blomblaar
van die mooi jaar.
Ek wil hier bly.
Bly binne die kelkie blom
en my liefde in waterverf gegom.
Ek wil hier bly.
Bly in die tuin van wonderwerke
en nuwe vlerke.
©Sonja Peacock

Leave a Reply