Posted on Leave a comment

Vanaand

“Vanaand, net vir vanaand klim ek in
die buik van die maan en dan word
my oë vensters van blomme en
my hart ‘n storieboek
vol van verlang
en dan wens ek jy was hier …”
©Sonja Peacock

Leave a Reply