Skip to navigation Skip to content
Sun Art
  • Home
  • Products
    • Art Dolls
    • Bags, Brooches & Others
    • Paintings
    • Wall Plaques
  • Afrikaanse verse en Gedigte
  • Cart
  • Contact Us
  • Home
  • Products
    • Art Dolls
    • Bags, Brooches & Others
    • Paintings
    • Wall Plaques
  • Afrikaanse verse en Gedigte
  • Cart
  • Contact Us
  • R0.00 0 items
Home / Afrikaanse verse en Gedigte / Page 6

Category: Afrikaanse verse en Gedigte

Posted on December 9, 2019January 28, 2021 by admin — Leave a comment

Dankbaarheid

“Dankbaarheid soek net ‘n opening
om in te glip
sodat dit jou siel so groot kan rek
dat vreugde daarin pas.”
©Sonja Peacock

Categories: Afrikaanse verse en Gedigte, Paintings
Tags: afrikaanse verse en gedigte, paintings
Posted on December 5, 2019December 11, 2019 by admin — Leave a comment

Hier lê my woorde

“Hier lê my woorde
ter ruste gelê in
die bak van my hemel
‘n sopkombuis waar
‘n karneval van
papier gebeur”

©Sonja Peacock

Categories: Afrikaanse verse en Gedigte, Paper mache
Tags: afrikaanse verse en gedigte, paintings
Posted on December 5, 2019January 28, 2021 by admin — Leave a comment

Koningin

“Ek het jou koningin genoem.
Daar is langer as jy, langer.
Daar is reiner as jy, reiner.
Daar is mooier as jy, mooier.
Maar jy is die koningin.”
~Pablo Neruda~

Categories: Afrikaanse verse en Gedigte, Paintings
Tags: afrikaanse verse en gedigte, paintings
Posted on December 5, 2019January 28, 2021 by admin — Leave a comment

Hoe vind ek my vlerke?

“Hoe vind ek my vlerke?”,
het ek haar gevra.
En sy het haar vlerke
gefladder totdat dit geglinster
het in die son, en toe gesê:
“Jy moet so graag wil vlieg
dat dit jou wil om te bly
moet oorskry.”
©Sonja Peacock

Categories: Afrikaanse verse en Gedigte, Paintings
Tags: afrikaanse verse en gedigte, paintings
Posted on December 5, 2019January 28, 2021 by admin — Leave a comment

Ek sit jou in my somer neer

“ek sit jou in my somer neer
sodat as jou storm kom
jy my weer gaan vind …my kind”
©Sonja Peacock

Categories: Afrikaanse verse en Gedigte, Wall Plaques
Tags: afrikaanse verse en gedigte, paintings
Posted on December 5, 2019February 23, 2022 by admin — Leave a comment

Ek word weer sag

“ek word weer sag
as jou oë my dagbreek
oopmaak met jou onskuld.
Jy maak my hart ‘n tuin”
©Sonja Peacock

"ek word weer sag
as jou oë my dagbreek
oopmaak met jou onskuld.
Jy maak my hart 'n tuin"
©Sonja Peacock
Categories: Afrikaanse verse en Gedigte, Wall Plaques
Tags: afrikaanse verse en gedigte, paintings
Posted on December 5, 2019February 23, 2022 by admin — Leave a comment

Saffiere

In jou hart breek ‘n rivier
jou saffiere oop vir sier
op jou oorwinningskroon
©Sonja Peacock

In jou hart breek 'n rivier
jou saffiere oop vir sier
op jou oorwinningskroon
©Sonja Peacock
Categories: Afrikaanse verse en Gedigte, Wall Plaques
Tags: afrikaanse verse en gedigte, paintings
Posted on December 5, 2019February 23, 2022 by admin — Leave a comment

Geel ryp gerwe

Die son bring geel ryp gerwe
vir jou van sy land
Bring jou droom
en gee jou kant
©Sonja Peacock

Afrikaans Kort Vers;

Die son bring geel ryp gerwe vir jou van sy land Bring jou droom en gee jou kant ©Sonja Peacock
Categories: Afrikaanse verse en Gedigte, Wall Plaques
Tags: afrikaanse verse en gedigte, paintings

Posts navigation

  • Previous
  • 1
  • …
  • 5
  • 6
Quick Links

Privacy Policy

Terms and Conditions

Refund Policy

About Me

Related Websites

Sun Art Blog

Sun Art Illustrations & Inspirations

 

Get in Touch

Email: info@sunart.co.za

Follow Us
Follow Us on FacebookFollow Us on TwitterFollow Us on PinterestFollow Us on Instagram
© Sun Art 2019 | All Rights Reserved
  • My Account
  • Search
  • Cart 0