Skip to navigation Skip to content
Sun Art
  • Home
  • Products
    • Art Dolls
    • Bags, Brooches & Others
    • Paintings
    • Wall Plaques
  • Afrikaanse verse en Gedigte
  • Cart
  • Contact Us
  • Home
  • Products
    • Art Dolls
    • Bags, Brooches & Others
    • Paintings
    • Wall Plaques
  • Afrikaanse verse en Gedigte
  • Cart
  • Contact Us
  • R0.00 0 items
Home / Posts tagged “afrikaanse verse”

Tag: afrikaanse verse

Posted on April 26, 2022May 4, 2022 by admin

En skielik weet jy ….

“En skielik weet jy

die grootste werk wat jy ooit kan doen

is binne die mure van jouself”

© Sonja Peacock

En skielik weet jy ...
Category: Afrikaanse verse en Gedigte
Tags: afrikaans, afrikaanse kort verse, afrikaanse verse, gedigte, illustrasie
Posted on March 9, 2020October 2, 2021 by admin — Leave a comment

Alles wat ek nodig het

“Alles wat ek nodig het is alreeds in my …
ek het vlerke om aan my verbeelding te heg
en meer as genoeg sterre om teen ‘n blou nag te veg
ek het ‘n sekelmaan om na heen te gaan”
©Sonja Peacock

Categories: Afrikaanse verse en Gedigte, Paper mache
Tags: afrikaanse verse, Art dolls, kort gedagtes Afikaans, paper clay, paper mache
Posted on January 10, 2020February 24, 2022 by admin — Leave a comment

Mamma

“Mamma
in my hart hang ‘n prentjieraam    
van ons twee saam
met mamma se liefde
wat my oral vergesel
in elke tree
wat ek vorentoe gee”
©Sonja Peacock

Mamma
Categories: Afrikaanse verse en Gedigte, Paper mache
Tags: afrikaans, afrikaanse verse, Ma, Mamma, Paperclay, papermache
Quick Links

Privacy Policy

Terms and Conditions

Refund Policy

About Me

Related Websites

Sun Art Blog

Sun Art Illustrations & Inspirations

 

Get in Touch

Email: info@sunart.co.za

Follow Us
Follow Us on FacebookFollow Us on TwitterFollow Us on PinterestFollow Us on Instagram
© Sun Art 2019 | All Rights Reserved
  • My Account
  • Search
  • Cart 0